Nag van die monsters

Editorial: LAPA Uitgewers Fecha de lanzamiento: 2000-01-01

Descripción

"e;RINNIE!"e; skree ek paniekbevange. My sussie spartel op die skerm om los te kom uit di greep van die monster. Dit voel of daar `n suurlemoen in my keel vassit. Ek kan nie glo wat besig is om te gebeur nie. Hoe op aarde het my suster in `n grilfliek beland? Dit klink soos iets uit `n ... wel, `n fliek! Dis onmoontlik! Maar my oe is nie besig om my te bedrieg nie ...

Información adicional

Colección: LAPA Uitgewers

Tipo: EPub

Páginas 38

ISBN: 9780799361032

Información adicional

Colección: LAPA Uitgewers

Tipo: EPub

Páginas 38

ISBN: 9780799361032

Otros eBooks de Jaco Jacobs
Cargando... Un momento